Geskenke Register
Liewe familie en vriende,
Julle teenwoordigheid is vir ons 'n groot geskenk. Ons, as 'n paartjie wat aan ons toekoms bou, sal dit waardeer as julle ons met 'n geldgeskenk kan seën, hetsy dit 'n kaartjie met kontant of 'n EFT is. Ons waardeer die liefde en ondersteuning op hierdie reis saam met ons.
Baie dankie,
Jaques & Nicola
Bank: ABSA
Rekening naam: N van der Walt
Rekening tipe: Cheque
Rekening nommer: 4090 8141 04
Tak kode: 632005
Verwysing: Troue & Jou naam