Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
June 7, 2025
Monate Game Lodge, Limpopo
#adVENTERofalifetime

Jaques & Nicola

    Tuisblad
    Program

Program

The Wedding Website of Nicola van der Walt and Jaques Venter
Dit sal vir ons baie beteken as al ons geliefde mense die hele naweek saam met ons kan spandeer. Ons nooi daarom ALMAL uit om al Vrydag, 6 Junie 2025, by ons aan te sluit om die naweek se feesvieringe af te skop. Gaste moet asseblief voor 1 Februarie 2025 laatweet of hul die Vrydagverrigtinge ook gaan bywoon. Hier is wat jy kan verwag van ons trou naweek: Gaste mag hul eie drank en verversings binne in die kamers geniet, maar GEEN drank word buite die kamers op die perseel toegelaat nie (veral nie by die troue nie).

Friday, June 6, 2025

Verwelkoming

2:00 pm - 11:00 pm

Monate Game lodge
Modimolle, South Africa

Hier volg Vrydag se program: 14:00 - Inkloktyd Gaste wat al die Vrydag inboek het die keuse om op 'n wildsrit te gaan na Hippo Dam vir Sundowners op eie onkostes. Koste beloop R235 per persoon (snacks ingesluit). Drankies is ook op eie onkostes. 16:00 - Kom bymekaar by Sable Fountain 16:30 - Vertrek na Hippo Dam 16:30 - 18:00 - Wildsrit 19:00 - 23:00 - Cave dinner: Aandete word bedien binne in die grot en beloop R165 per persoon - op eie onkostes. Inligting rakende die betaling vir die Vrydagverrigtinge sal nader aan die tyd aan diegene gestuur word wat dit gaan bywoon.

Saturday, June 7, 2025

Wedding

1:00 pm - 11:45 pm

Formeel - Black Tie

Program vir Saterdag: Saterdag inkloktyd: 11:00 Alle gaste moet STIPTELIK om 13:00 by ontvangs aanmeld om met wildstrokkies na die seremonie vervoer te word. Om veilig te wees, stel ons voor dat gaste selfs voor 13:00 by die venue aankom. Seremonie: 14:00 - 14:30 Onthaal: Tot 24:00 Kroeg: Kan met kontant betaal andersins word rekening op kamernommer gesit (kamersleutel moet elke keer gewys word). Kaartmasjien se sein is swak in die bos. Rekening moet voor Sondag om 10:00 betaal word. Gaste moet asseblief slegs in SWART gekleë wees - FORMEEL. Mans: Alleenlik 'n wit hemp met 'n swart pak. Dasse moet ook asseblief swart wees. Dames: Alleenlik in swart gekleë (hoë, dun hakke word nie aanbeveel nie a.g.v die terrein). Geen kinders.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms