Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
June 7, 2025
Monate Game Lodge, Limpopo
#adVENTERofalifetime

Jaques & Nicola

Ekstra Inligting

The Wedding Website of Nicola van der Walt and Jaques Venter
* Die kode om in te gaan by Monate oor die loop van die naweek is ons troudatum: 0706# 'n Uitgangskode moet weer by ontvangs aangevra word as u die perseel wil verlaat. * Ons beveel aan dat 'n baadjie naby gehou word vanaf die canapes na die onthaal aangesien gaste weer van die wildstrokkies gebruik gaan maak (dit raak BAIE koud agterop die wildstrokkies). Die ekstra baadjies hoef nie swart te wees nie. *Gaste is welkom om later die aand 'sneakers' aan te trek. *Tolgelde vanaf JHB: Ongeveer R105 een rigting - R210 retoer. *Gaste is welkom om swemklere en swemhanddoeke in te pak vir die jacuzzi. *Neem die 'langeringe' grondpad in ag om betyds te wees vir die troue (+/- 10km).