Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
RSVP ASB VOOR 17 JANUARIE

Wenslys

Die moeite wat julle doen om saam ons ons spesiale dag te deel is klaar genoeg, maar indien julle voel julle ietsie wil gee, sal ons n geldjie waardeer sodat ons ons nessie kan skrop. Julle is welkom om n koevertjie te bring of om n EFT te doen. *Korrekte Bankbesonderhede:* FNB Anneke Engelbrecht Rekening nommer: 63115551326 Tak kode: 250655