Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
RSVP ASB VOOR 17 JANUARIE

Verblyf

Die venue is so 50km buite Klerksdorp oppad Wolmarransstad toe. Hier is opsies vir verblyf naby die venue: Indien julle enige verblyf-verwante vrae het, kontak asseblief vir my ma, Elzabe 0828769742

House Or Rental

Motswedi Gaste Plaas

NW 2630, South Africa
 

5.3 km van die venue af. N12, Klipfontein plaas 318, Erf 29, 2650, Noordwes

House Or Rental

Grootbosch Wedding Venue

14km van die venue af. N12 tussen Klerksdorp en Wolmaransstad, Noordwes

House Or Rental

Bona Bona

N12, Wolmaransstad, NW 2570, South Africa
 0716749969

Daar is verblyf op die venue self. As jy hier wil book, bel die venue en se net dit is vir die Campher troue. Hulle bepsreek die venue "vol" vir die troue, so op Bona Bona se webtuiste lyk dit vol bespreek. Hulle hou verblyf uit vir gaste tot en met 2 maande voor die troue, daarna maak hulle dit oop vir publiek.