Sat, Mar 1, 2025, 4:00 pm - Sun, Mar 2, 2025, 1:00 am
Kleredrag: Formeel. Mans hoef nie n pak te dra nie, maar langbroek en langmou knopies hemp asseblief, asook geen "sneakers"
1:00 am - 5:00 am
Die kroeg maak 12:30 toe, maar drank kan vooruit bestel word en saamgevat word na die "man cave" waar ons na die onthaal verder kan kuier.