Register

Julle teenwoordigheid is reeds 'n geskenk, maar as julle besonders vrygewig voel, is 'n geskenkie aan die bank baie welkom.
Bank besonderhede:
E Theunissen
Discovery bank
Account Number : 10618183495
Gebruik asseblief u Naam en Van as die verwysing.
Ander geskenk idees wat ons ook baie sal waardeer, is op die registry hieronder uiteengesit.