Maid of Honor
My Ride or Die since 1997 <3
Best Man
A no garnish, no sauce type of guy.
Bridesmaid
My 'Dancing in the moonlight' hartsvriendin
Groomsman
Baard groei is nie sy game nie, maar hy kan ys aan 'n Eskimo verkoop.
Bridesmaid
Meme Queen en my Woman Crush Wednesday
Groomsman
Jou go-to-guy as jy wil bier praat.
Bridesmaid
My Blomme-vriendin en Zumba partner
Groomsman
As jy sukkel met jou golf game is hy hier vir jou.