Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQ en kontakbesonderhede

The Wedding Website of Emile Theunissen and Lynette Oberholzer
As julle enige vrae het of onseker is asseblief kontak ons, ons help graag. Erna Oberholzer: Ma van die bruid 082 657 7744 Tersia Theunissen: Ma van die bruidegom 083 630 1390
Question

Teen wanneer moet ek RSVP?

Answer

RSVP asseblief teen 28 February 2022

Question

Wat van Covid?

Answer

Gebruik asseblief u eie diskressie met sosiale distansiëring en covid maatreëls.

Question

Is Kinders en metgeselle welkom?

Answer

Ons wil graag hê dit moet julle aand af wees, so ongelukkig geen kinders nie en metgeselle slegs op uitnodiging.

Question

Hoe laat begin die seremonie?

Answer

Almal moet asseblief teen 14:15 sit, Lynette loop stiptelik om 14:30 in.

Question

Hoe werk die kroeg?

Answer

Daar is 'n kontantkroeg met kaartfasiliteite. (Geen drank van buite word op die perseel toegelaat nie.)