Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Die Troue

The Wedding Website of Emile Theunissen and Lynette Oberholzer
Ons sien uit om ons spesiale dag met julle te deel.

Saturday, May 14, 2022

Seremonie en Onthaal

Sat, May 14, 2022, 2:30 pm - Sun, May 15, 2022, 2:00 am

Simbali Lodge & Function Venue
75 Klipkop, Tierpoort, GP 0056, South Africa

Drag : Semi-Formeel met jou lekkerste dansskoene

Gaste arriveer tussen 2:00 en 2:30pm Die Seremonie begin 2:30pm

Sunday, May 15, 2022

Sondag Ontbyt

9:00 am - 11:00 am

Ons wil graag saam met almal 'n lekker onbyt eet voor ons tweetjies op wittebrood gaan. The Country Garden Cafe gaan vir ons 'n heerlike plaas-styl ontbyt voorberei teen R100 pp, drankies ingesluit. Indien u saam wil kuier die oggend, betaal asseblief die geldjies aan my ma, (bank besonderhede hieronder) en gebruik u naam en metgesel naam as die reference. Die finale getalle en betaling moet asseblief teen die 25ste April gefinaliseer wees. Bank besonderhede: DB OBERHOLZER STANDARD BANK Account number: 202469751