Trou Geskenk

Die grootste geskenk is dat julle ons dag saam met ons kom vier! 💕
Indien julle graag ’n geskenk of ’n finansiële bydra wil gee, sal ons dit met groot waardering ontvang. Julle liefde en teenwoordigheid beteken egter vir ons die meeste.
As julle ’n bydrae wil maak, kan dit in die rekening hieronder betaal word:
Account holder name: Burger Property Holdings Pty Ltd
Account number: 4119467818
Bank: ABSA
Branch code: 632005
Account type: Current account
Reference: Name, Van, Geskenk
Dankie dat julle ons help om hierdie nuwe hoofstuk saam te begin!