Reis en Verblyf

Reis:
Ons spesiale dag vind plaas by Welgelegen Cherry Estate, geleë in die Fouriesburg-distrik in die Oos-Vrystaat, sowat 40 km van Clarens. Die plaas is ’n werkende kersie- en appelplaas, pragtig geleë teen die voet van die Wittebergberge. Van die begin af het ons geweet dit is die perfekte plek vir ons troue.
Verblyf:
Ons sal elke gas individueel kontak rakende hul verblyf. Verblyfgeld moet asseblief voor 30 November 2025 betaal word in die volgende rekening:
Account holder name: Burger Property Holdings Pty Ltd
Account number: 4119467818
Bank: ABSA
Branch code: 632005
Account type: Current account
Reference: Naam, Van, Verblyf