Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
FlowersFlowers

Ons Liefdesverhaal

The Wedding Website of Kailey Erasmus and Victor Burger
Victor en Kailey het mekaar deur hulle gemeenskaplike vriendin, Mariete Pieterse, ontmoet. Mariete het saam met Kailey geswot en haar man, Bossie, het in eerste jaar saam met Victor geswot. Sy het hulle twee in kontak gebring, en ná die eerste ontmoeting het alles net natuurlik en gemaklik verloop. Victor het onmiddellik gedink Kailey is die mooiste meisie wat hy al gesien het, en Kailey het dadelik vlinders in haar maag gevoel toe sy vir Victor sien. Van daardie oomblik af het hulle geweet hulle het iets besonders in mekaar gevind.

Ons verlowing video - Tot dusver die mooiste dag van ons lewens!💍❤️ (Zoom in op die skerm om dit te kyk)

Bruidspaartjie se eerste indrukke van mekaar
Bruidspaartjie se eerste indrukke van mekaar
2023
2023
2023
2023
2023
2023
2024
2024
2024
2024
2024
2024
2025
2025