Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
FlowersFlowers

Aktiwiteite

The Wedding Website of Kailey Erasmus and Victor Burger
Daar is verskeie aktiwiteite beskikbaar op die venue, insluitend: 🌿 Staproetes 🎣 Forel- en baarsvisvang (slegs vlieghengel, 'catch & release' – bring jou eie stokke en vlieë; pryse op aanvraag) 🚴‍♀️ Bergfietsry 🐦 'Bird watching' 🚙 4x4-roetes in die omliggende area (Hierdie aktiwiteite is by die verblyf ingesluit) Uitstappies naby die venue: 🎨 ’n Besoek aan die kuns- en toeriste-dorpie, Clarens. 🏔️ Afriski Mountain Resort in Lesotho (onthou jou paspoort as jy langer bly!)