Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Geskenke

The Wedding Website of Anrich Roux and Annemike Bronkhorst
Ons wil graag die wêreld gaan toer vir die volgende paar jaar, so 'n ketel gaan ongelukkig bietjie moeilik pak! Ons sal wel enige bydrae tot ons droom wittebrood verskriklik baie waardeer. Asseblief moet glad nie verplig voel om enigeiets by te dra nie - ons sal alklaar geseën wees met jou teenwoordigheid. Jy kan of 'n spesifieke item koop, of by vlugkaartjies/verblyf enige bedrag bydra - alles word uit die diepte van ons harte waardeer! Items is in so 'n manier gelys om so min as moontlik weg te gee; Anrich wil dit graag vir Annemike 'n geheim hou. Indien jy voel jy wil deel vorm van ons wittebrood, kan jy in die volgende rekening inbetaal: Anrich Roux Bank: Investec Bank Limited Rek tipe: Current/cheque account Rek nr: 10013765688 Takkode: 580105 Asseblief gebruik die korrekte verwysing. Ons wil jou graag bedank hiervoor en dit ook by die korrekte item opdateer. By elke item is sy verwysing aangedui. Verwysing/Reference: "Jou Naam" "item"

Aandete 1

VERKOOP

Verwysing: "Jou naam" Aand1


Aandete 2

VERKOOP

Verwysing: "Jou naam" Aand2

Aandete 3

VERKOOP

Verwysing: "Jou naam" Aand3


Aandete 4

R 500

Verwysing: "Jou naam" Aand4

Aandete 5

R 500

Verwysing: "Jou naam" Aand5


Aandete 6

R 500

Verwysing: "Jou naam" Aand6

Aandete 7

VERKOOP

Verwysing: "Jou naam" Aand7


Aktiwiteit 1 A

R 650

Verwysing: "Jou naam" Akt1A

Aktiwiteit 1 B

R 650

Verwysing: "Jou naam" Akt1B


Aktiwiteit 2 A

VERKOOP

Verwysing: "Jou naam" Akt2A

Aktiwiteit 2 B

R 800

Verwysing: "Jou naam" Akt2B


Aktiwiteit 3 A

VERKOOP

Verwysing: "Jou naam" Akt3A

Aktiwiteit 3 B

VERKOOP

Verwysing: "Jou naam" Akt3B


Verblyf

R 4600 / 18 000

Vervysing: "Jou naam" Verblyf

Vlugkaartjies

R 6200 / R 20 000

Verwysing: "Jou naam" Vlug