Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Aktiwiteite

The Wedding Website of Anrich Roux and Annemike Bronkhorst
Daar is meer as genoeg aktiwiteite by Shangri-la om jou besig te hou.
Tennis

Tennis

Gaan kry vir jou rakette en balle by ontvangs, of bring jou eie, en geniet die bane verniet!

Putt Putt

Putt Putt

Sluit aan vir 'n rondte skewe houe en groot laggies!

Spa

Spa

Kom raak ontslae van enige putt putt fustrasies en geniet 'n masering. Manne, dit hoef nie slegs 'n vroue ding te wees nie.

Swembad

Swembad

Dit gaan warm wees! Koel gerus af in die swembad.

Buite skaakbord

Buite skaakbord

Daag iemand vir 'n potjie skaak in die buitelig.

Doolhof

Doolhof

Die perfekte plek vir voëltjies kyk of net 'n rustige stappie in die natuur.