Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Reis & Verblyf

The Wedding Website of Anrich Roux and Annemike Bronkhorst
Volg hierdie skakel om veilig by ons troue uit te kom: https://maps.app.goo.gl/yj4H3twcWzmGB8bY7 Of klik op die "Map" knoppie onder Seremonie op die Naweek Program blad.

Hotel

Shangri-La Country Hotel & Spa

Eersbewoon Rd, Modimolle, LP 0510, South Africa
 

Hierdie is waar die welkom kuier Vrydagaand asook die ontbyt Sondagoggend vir almal sal wees. Die hek is 3km op die teerpad vanaf Mooiplaas. Ontbyt is ingesluit vir die gaste wat hier bly. Daar is 'n 10% afslag vir die gaste van ons troue en kamers word geblok tot einde November, so maak seker jy bespreek vroegtydig. Vir besprekings stuur 'n epos aan Dirk by gm@shangri-la.co.za en noem dat dit vir die Roux bruilof is vir jou afslag. Besoek hul webtuiste vir fotos deur op die view knoppie te klik. Verblyf opsies hier sluit die volgende in (pryse is per nag) - let wel dat pryse moontlik kan styg in 2026: 8x Basic Room R1099 2 guest 17x Standard room R1260 2 guest 8x Deluxe Room R1485 2 guest 7x Executive room R1650 2 guest 4x Superior Twin Room R1810 2 guest 2x Standard Family room R1899 3 guest 1x Executive Family Room R2535 4 guest 1x Family Suite with Balcony R2535 4 guest

Hotel

RusteVinde Gasteplaas

Modimolle, LP 0510, South Africa
 

Oulike gasteplaas oorkant die pad van Shangri-la, 3km op die teerpad vanaf Mooiplaas, met slaapplek vir 21 gaste. Pryse hier wissel baie, afhangende van die hoeveelheid gaste asook die hoeveelheid nagte waarvoor daar bespreek word. Besoek graag hul webtuiste vir hierdie inligting en om te bespreek, deur op die view knoppie te klik.

Hotel

Castle De Wildt

LP, South Africa
 

Ander verblyf beskikbaar. Klik op view om hul webtuiste te besoek.

Hotel

Klein Paradys Guest Farm

LP, South Africa
 

Ander verblyf beskikbaar. Klik op view om hul webtuiste te besoek.

Hotel

Nagnella Selfcatering/Selfsorg

Farm Vyeboomspoort, Modimolle, LP 0510, South Africa
 

Ander verblyf beskikbaar. Vind hulle op LekkeSlaap.co.za of Booking.com.