Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Naweek Program

The Wedding Website of Anrich Roux and Annemike Bronkhorst

Friday, February 20, 2026

Welkom kuier

6:00 pm - 11:30 pm

Mooiplaas Wedding Venue braai area
Modimolle, LP 0510, South Africa

Dra net wat jy wil!

Dit sal vir ons baie lekker wees as jy die Vrydagaand al saam met ons kan kuier. Dit sal 'n buffet ete wees en die spyskaart lyk soos volg: Skaapspit, braaivleis, paptert, slaai. Kostes beloop R200 pp. Daar sal 'n paar drankies ook beskikbaar wees, maar bring gerus jou eie koelboks saam.

Saturday, February 21, 2026

Roux Bruilof seremonie

3:00 pm - 4:00 pm

Mooiplaas Wedding Venue
Modimolle, LP 0510, South Africa

Arriveer asseblief 14:40. Ons vra dat almal asseblief teen 15:00 sit.

Onthaal #Rouxjouvoete

Sat, Feb 21, 2026, 6:30 pm - Sun, Feb 22, 2026, 12:00 am

Mooiplaas Wedding Venue
Modimolle, LP 0510, South Africa

Sunday, February 22, 2026

Ontbyt

9:00 am - 10:30 am

Vir alle gaste by Shangri-la is ontbyt ingesluit. Indien jy nie hier tuisgaan die naweek nie, sal ontbyt R 200 pp wees.