Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Belangrike inligting

The Wedding Website of Anrich Roux and Annemike Bronkhorst
Indien jy nog vrae het wat nie hieronder gelys is nie, kontak gerus vir Anrich of Annemike.
Question

Wat dra ek?

Answer

Die kleredragkode is semi-formeel en die kleur skema is natuurlike kleure. Geen helder kleure en geen wit nie asseblief. Swart is altyd in. Die belangrikste ding is dat jy jou dans skoene inpak.

Question

Wat sê die weerman?

Answer

Dit gaan lekker warm wees. Pak 'n sonbril, sonskerm en ligte klere. Daar is wel 'n kans dat dit gaan reën. As dit reën, dank ons die Here dat hy die aarde seën, en ons geniet 'n lekker nat troue!

Question

Sal my Kia Picanto (aka Festus) die grondpad oorleef?

Answer

Dit is 'n mooi 2km grondpad tot by die venue. In die geval van reën, mag dit dalk 'n modderige spul word. En as jy vassit gaan jy definitief vir jouself 'n strafdoppie wen!

Question

Mag ek iemand saambring?

Answer

Ongelukkig, slegs as jy 'n uitnodiging ontvang het is jy genooi.