Kleredrag

FORMEEL
Dames: Lang rokke & hakskoene - jy kan enige soliede kleur rok dra (Effekleur - Geen patrone of blommetjies). Ons vra dat enige room en wit kleurskemas asseblief vir die bruid gelaat word.
Mans: ’n Netjiese broek, knopies hemp en das. Mans kan maar hoef nie n formele baadjie te dra nie.
(Geen denims)