Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Ons sien vreeslik uit om ons spesiale dag met een en elkeen van julle te deel !
Ons sien vreeslik uit om ons spesiale dag met een en elkeen van julle te deel !

Quentin & Suné

FAQs

The Wedding Website of Quentin Naudé and Suné Viljoen
Hier volg 'n paar algemene vrae. Jy is ook welkom om enige tyd vir Quentin of Suné te kontak as jy enige ander vrae het.
Question

Is kinders welkom?

Answer

Slegs per uitnodiging

Question

Mag ek 'n metgesel saambring?

Answer

Slegs per uitnodiging.

Question

Wie kan ek kontak indien ek enige vrae het oor die troue?

Answer

Jy is enige tyd welkom om vir Suné te kontak: 072 820 9401

Question

Wat kan ons as trou-geskenk gee?

Answer

Julle teenwoordigheid op ons trou-dag is vir ons die kosbaarste geskenk van alles. Indien julle voel julle wil ons seën met 'n geskenk, sal ons dit ook baie waardeer.

Question

Kan ek steeds kom al het ek die RSVP gemis?

Answer

As jy die RSVP datum mis, sal ons 'n ander kuiertjie met jou moet reel! *Indien julle enige vrae op die trou-dag het, kontak gerus vir Marlie: 082 046 2227