Hotel
Daar kan 6 gaste slaap. 18km vanaf die venue in Memel se rigting.
Hotel
Hulle kan 'n totaal van 50 gaste akkommodeer. 36km van die venue af Harrismith se kant toe.
Hotel
4 Dubbel Kamers met badkamers beskikbaar (8 gaste) 8km van die Normandien Pas afdraai.
Hotel
Hulle kan 12 gaste akkommodeer. In Verkykerskop, reg langs die venue.
Hotel
4 Dubbel Kamers met elk sy eie badkamer. Sluit ook n gesamentlike kuier area en self-catering kombuis in. 22km vanaf die venue in Memel se rigting.