Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Ons sien vreeslik uit om ons spesiale dag met een en elkeen van julle te deel !
Ons sien vreeslik uit om ons spesiale dag met een en elkeen van julle te deel !

Quentin & Suné

Things To Do

The Wedding Website of Quentin Naudé and Suné Viljoen
Daar is baie aktiwiteite om deur die dag te geniet. Julle kan die omgewing verken en die natuurskoon geniet of na die plekkies in die omgewing gaan. Hier volg n paar aktiwiteite in die area:

Verkykerskop Coffee Shop

FS, South Africa

Verkykerskop het n lekker restuarant en kroeg. Gaan koop ook ietsie spesiaals vir jou of 'n geliefde by die winkeltjie.

Verkykerskop Staproetes

Verkykerskop bied jou die geleentheid om die mooie natuur te gaan geniet en op die kort staproetes te gaan. As jy aktief is en lus vir n draffie, pak daai drafskoene in en gaan doen n trial run.

Bella Mattina Aesthetics

Verkykerskop, FS 9882, South Africa

Is jy lus vir bietjie tittewy en ontspan? Dan is die definitief n aktiwiteit vir jou.

Harrismith Golf Club

1 Laksman Street, Harrismith, FS 9880, South Africa

Golf Course - Snooker Room - Tennis Courts - Driving Range - Squash Courts

Normandienpas

KZN, South Africa

Vir die avontuurlustige gaste, ry die 4x4 Normandien Pas vir asemrowende natuurskoon.