Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Ons sien vreeslik uit om ons spesiale dag met een en elkeen van julle te deel !
Ons sien vreeslik uit om ons spesiale dag met een en elkeen van julle te deel !

Quentin & Suné

Tydlyn

The Wedding Website of Quentin Naudé and Suné Viljoen
Hierdie is wat jy kan verwag van ons trounaweek. Ons sien vreeslik baie uit om ons spesiale dag met julle te deel!

Friday, April 24, 2026

VRYDAGAAND-KUIER

6:00 pm - 10:00 pm

Verkykerskop Coffee Shop
FS, South Africa

Kom kuier en eet lekker burgers saam by die restaurant. (Burger special R100 pp) Trek gemaklik aan. RSVP asseblief teen 25 Januarie, 2026. (RSVP apart vir Vrydagaand en die Troue). 'n Kontantkroeg sal beskikbaar wees.

Saturday, April 25, 2026

ONS GROOT DAG

Sat, Apr 25, 2026, 3:30 pm - Sun, Apr 26, 2026, 1:00 am

Verkykerskop Wedding, Event & Function Venue
R722, Verkykerskop, FS 9882, South Africa

Kleredrag : Formeel

Die seremonie is 15:30 vir 16:00. Na die seremonie sal vingerhappies en drankies bedien word terwyl die bruidspaar en familie foto's neem. Daarna beweeg almal na die onthaalarea. RSVP asseblief teen 25 Januarie 2026. (RSVP apart vir Vrydagaand en die Troue) 'n Kontantkroeg sal beskikbaar wees.

Sunday, April 26, 2026

ONTBYT

8:00 am - 11:00 am

Verkykerskop Coffee Shop
FS, South Africa

Kom geniet die laaste tydjie saam met vriende en familie voor almal huistoe gaan. Spyskaart is beskikbaar op Verkykerskop se webtuiste