Geskenke Register

'n Geldjie in die sak is lekkerder as iets op die rak. Julle teenwoordigeid is vir ons reeds 'n groot geskenk. Ons as paartjie wat aan ons toekoms bou, sal dit waardeer as julle ons met geldgeskenk kan seën, hetsy dit 'n kaartjie met kontant of 'n EFT is.
Ons waardeer reeds almal se bydrae en teenwoordigheid in ons lewe.
Baie dankie,
van die toekomstige Steenkamps.
Rekening naam: A. Zietsman
Bank: Tyme bank
Rekening nommer: 51020230719
Branch code: 678910
Tipe rekening: EveryDay account
Verwysing: Troue en jou naam