Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
flowers

Skedule

The Wedding Website of Azelle Zietsman and Marnus Steenkamp

Saturday, October 4, 2025

Ons Troue

3:00 pm - 11:45 pm

KLEREDRAG: Dress to Impress – Formal, but not black-tie. TEMA: Skakerings van Blou & Neutrale kleure. VERKIESLIK: - Mans: Chino, knopies hemp, das. - Vrouens: Julle weet wat julle doen... - Skakerings van blou, beige/champagne . - Los jou swart, groen en enige iets wat nie blou is nie by die huis. NIE VERKIESLIK: - Geen denims! - Geen tekkies tot na etes. - Vrouens - geen wit asseblief. Ons nooi ons gaste uit om in elegante, stylvolle drag te kom—formeel, maar nie té formeel nie. Asseblief kontak vir Azelle as jy onseker is.