Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
October 4, 2025
Parys, Vrystaat

Azelle & Marnus

    Tuis
    FAQs
flowers

FAQs

The Wedding Website of Azelle Zietsman and Marnus Steenkamp
Question

Wat moet ek aantrek?

Answer

KLEREDRAG: Dress to Impress – Formal, but not black-tie. TEMA: Skakerings van Blou & Neutrale kleure. VERKIESLIK: - Mans: Chino, knopies hemp, das. - Vrouens: Julle weet wat julle doen... - Skakerings van blou, beige/champagne . - Los jou swart, groen en enige iets wat nie blou is nie by die huis. NIE VERKIESLIK: - Geen denims! - Geen tekkies tot na etes. - Vrouens - geen wit asseblief.

Question

RSVP

Answer

RSVP op die RSVP blad teen die 1ste Julie 2025 asseblief.

Question

Verblyf

Answer

Almal is verantwoordelik vir hul eie verbyf. Daar is wel baie verblyf opsies naby die venue (op dieselfde pad). Verwys asseblief na die Akkommodasie blad.

Question

Vervoer

Answer

Die troue is op 'n grondpad buite die dorp dus sal daar geen Uber beskikbaar wees nie. Daar is wel baie verblyf opsies naby die venue (op dieselfde pad), so dit behoort nie nodig te wees om ver te ry nie.

Question

Hoe lyk die pad?

Answer

+- 10km grondpad net voor die venue.

Question

Kroeg

Answer

Kroeg pryse is vergelykbaar met Hennies se drank. Geen drank van buite word toegelaat nie. Daar sal 'n boete van R5000 uitgeryk word aan enige iemand wat die reël oortree.

Question

Tot hoelaat gaan ons kuier?

Answer

Die kroeg sluit 23:30. Almal moet asseblief die perseel verlaat teen 00:00.

Question

Wat kan jy as geskenk gee?

Answer

Verwys na die Geskenke Register blad.

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms