GOEDJIES OM TE DOEN

Bivane dam is 'n heerlike natuur wegbreek uit die stad.
Bring julle fietse, draf/ stap skoene.
Daar is canoes te huur om op die dam te gaan roei.
Julle kan visvang. Swem. En daar is tafeltennis vir die wat bietjie lus is vir kompitisie, of bring 'n boek, tan of haal verlore slaap in.