
Net na Hardus die groot vraag gevra het.

Eerste "couples shoot" by Redbarn

Ons eerste Oystercatcher byeenkoms. In die huurkar oppad vanaf George na Boggomsbaai

Esti se steel fototjie van ons lekker stappie by Wolwespruit

Dink hierdie was een van die eerste "post covid" drawwe net buite Harties. Vir Rykie se verjaarsdag!

Die Groot Trap saam Andri en Danie! 'n Lekker fietswedren wat ge-eindig het in die reen en 'n laaste kilometer vir Hardus met 'n pap wiel.

Thai kook klas

Oom Hardus se gunsteling twee mensies.

Die groot plan om Hardus se motorfiets in Koekenaap te kry by hom. 'n Roadtrip!

Hardus se eerste bergfiets wedren in die Wes Kaap (Citrusdal)

Koffie by De Tol net voor Citrusdal

Eduplex se 6hour race. JD, Jonothan, Hardus en ekke. Groot pret.

Kuiertjie saam Riaan en Monique