Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Registry

Jou teenwoordigheid en om saam met ons ons groot dag te vier is die mooiste geskenk wat ons kan vra! Ons weet baie van julle het baie moeite gedoen om vandag hier te wees, en ons waardeer dit oneindig baie. As jy regtig graag iets wil bydra, sal ‘n klein bydrae vir ons huis of honeymoon baie waardeer word. Daar sal ‘n tafel vir koeverte wees, of as jy eerder wil EFT: Leonie Maree ABSA Cheque Account number: 9071853176