Schedule
Gaste is welkom om vanaf 14:30 by die venue aan te kom en rustig sitplekke in te neem. Die bruid sal stiptelik om 15:00 arriveer, so maak seker julle is betyds en reg vir die groot oomblik.
Laaste rondtes by die kroeg sal net voor 12 wees, maar die kuier hoef beslis nie daar te eindig nie. Julle is meer as welkom om dan saam met ons na die braai-area te beweeg, waar ons ’n lekker vuurtjie gaan maak en verder gaan kuier, tot hoe laat ons wil.