Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Dress Code

Dress Code: Semi-formeel Ons kleurskema bestaan uit skakerings van groen, en ons vra vriendelik dat uitrustings soliede kleure moet wees. ’n Paar idees en inspirasie is ook aangeheg om julle te help.
Dames:
Enige skakering van groen is welkom - dink stylvol, maar gemaklik. Julle is baie welkom om ’n unieke twist by te voeg met bykomstighede, skoene of juwele om dit persoonlik te maak.
Dames: Enige skakering van groen is welkom - dink stylvol, maar gemaklik. Julle is baie welkom om ’n unieke twist by te voeg met bykomstighede, skoene of juwele om dit persoonlik te maak.
Mans:
Semi-formeel en netjies. Stone of groen chinos saam met ’n groen of wit hemp sal mooi inpas by die tema. Dasse en baadjies is welkom, maar nie verplig.
Mans: Semi-formeel en netjies. Stone of groen chinos saam met ’n groen of wit hemp sal mooi inpas by die tema. Dasse en baadjies is welkom, maar nie verplig.