Trou Geskenke
Jou lag, liefde, en geselskap op ons spesiale dag is meer as genoeg. Indien 'n geskenk gegee wil word, sal 'n monetêre bydrae tot ons wittebrood baie beteken vir ons.
Indien U verkies om eerder 'n geldjie te gee vir ons wittebroodfonds in die vorm van 'n oorbetaling in plaas van kontant, is U meer as welkom.
Die bankbesonderhede is as volg:
JMC BOTHA
Savings
Capitec: 2304648386
Met die verwysing as: naam-"trou geskenk"
Liefde,
Die amper Botha's