RSVP
Ons sal dit waardeer as julle ons kan laat weet of julle die dag saam ons sal kan vier teen die 31ste Oktober 2025.
Saam met die RSVP aanlyn, word daar gevra dat 'n deposito van R300 per persoon (nie van toepassing op kinders) betaal word om jou plek te bevestig. U sal die dag van die troue dus die R300 terugkry indien U teenwoordig is. Sou die R300 betaal word en U is afwesig, sal U dus ongelukkig die deposito verloor. Hierdie ooreenkomste dien as 'n finansiële veiligheidsnet vir die trou paartjie.
Die bankbesonderhede is as volg:
JMC BOTHA
Savings
Capitec: 2304648386
Met die verwysing as: U se van-"Bothatroue" (bv. Pieterse-Bothatroue)