Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
leaf

Algemene Vrae

Kontak besonderhede vir enige ander vrae as wat hieronder gelys is: 071 873 4478 danielledebeer07@gmail.com
Question

Plus ones?

Answer

Indien daar nie 'n plus one aangedui is op U uitnodiging nie, sal ons dit ongelukkig nie kan akkommodeer nie.

Question

Is kinders welkom?

Answer

Ja, natuurlik!

Question

Is daar parkering?

Answer

Ja daar is, en daar sal op ons spesiale dag duidelike aanwysings beskikbaar wees.