'n Bydra Van Die Hart

Om hierdie spesiale dag saam met julle te vier is vir ons reeds ’n groot voorreg en geskenk. Indien julle tog ’n bydrae sou wou maak, sal ’n geldelike geskenk vir ons baie waardeer word. Dit sal help om aan ons drome vir die toekoms te bou – en dalk ’n wittebrood-avontuur of twee!