Travel Note
Alle gaste bly asseblief vanaf Vrydagaand by die venue. Kamers sal by aankoms aan elke gas toegeken word. Die volgende fooie dek verblyf en alle etes vir die naweek PER PERSOON: Volwassenes: R1000 Tieners (13–16): R700 Kinders (2–12): R400 Baba’s onder 2 jaar: R250 Drankies is nie ingesluit nie. Betalingsopsies: Jy kan die volle bedrag eenmalig betaal, of kies vir ’n paaiementplan: Eenmalig 2-maandeliks 3-maandeliks 4-maandeliks Belangrik: Alle verblyfgelde moet asseblief teen 30 November 2025 ten volle betaal wees. Gebruik jou naam en van as verwysing wanneer jy betaal. Bankbesonderhede: Bank: Capitec Rekeningtipe: Savings Rekeningnommer: 2417 848 925 Stuur asseblief jou betalingsverwysing via WhatsApp na een van die volgende: Carmen: 078 416 8598 Erjee: 076 411 1367