Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Dinge Om Te Doen

The Wedding Website of Carmen Faurie and Erjee Heenop
Maak gereed vir pret! Daar is ’n swembad op die terrein – moenie jou swemklere vergeet nie! Kinders kan hul harte uit speel in die parkie en op die springkasteel. Daar sal 2 oulike dames wees wat 'n ogie oor die kinders sal hou. Bring sonroom, handdoeke en ’n ekstra stel klere – dis ’n naweek vol avontuur vir groot én klein!