Kontantfonds

Ons het reeds alles wat ons nodig het om ons nuwe lewe saam te begin.
Indien julle graag ’n huweliksgeskenk wil gee, sal ’n bydrae tot ons toekoms vir ons ’n groot seën wees. Jou teenwoordigheid op ons spesiale dag is egter vir ons die grootste geskenk van almal.
B Venter
First National Bank
FNB Gold Cheque Account
62809184865