π₯ - Gaste kan arriveer vanaf 13:30pm
π - Die seremonie begin stiptelik 15:00pm
π£ - Canapes word 16:15pm bedien
π - Aandete word 19:00pm bedien
π - Troue einding om 23:00pm
Die seremonie begin stiptelik 15:00pm, maar gaste kan al van 13:30pm arriveer. Daar sal drankies wees en gaste kan saam kuier voor die seremonie begin.