Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

The Wedding Website of Simone Botha and Brendan Venter
❤ Wanneer en waar vind die troue plaas? Die troue vind plaas die 17de April 2026 by Oakfield Farm op Beyersnaude. ❤ Hoe laat moet ek daar wees? Gaste kan vanaf 13:30pm arriveer en die seremonie begin stiptelik om 15:00pm. ❤ Wat moet ek aantrek? Loer gerus na die inspo onder die "kleredrag tab" ❤ Is kinders en metgeselle welkom? Tensy anders vermeld, is hierdie ’n kindervrye geleentheid. As 'n metgesel vir jou gereserveer is, sal dit op jou uitnodiging aangedui wees. Ongelukkig kan ons nie ekstra gaste akkommodeer nie. ❤ Is daar parkering by die venue? Ja, en daar sal parkeerwagte wees om te help. ❤ Wat moet ek weet oor akkommodasie? Ons het aanbevelings vir nabygeleë gastehuise en hotelle op die “Verblyf tab” ingesluit. ❤ Wie kan ek kontak as ek nog vrae het? Kontak gerus vir Brendan op 0824594101 of Simone op 0646876804