Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Geskenke

The Wedding Website of Arnu Vorster and Bernice Ferreira
Julle teenwoordigheid op ons groot dag beteken vir ons meer as enige geskenk. Om hierdie besonderse oomblik saam met julle te kan deel, is vir ons die grootste seën. Indien julle tog iets ekstra sou wou gee, sal ’n geldgeskenk opreg waardeer word om ons nuwe lewe saam te begin. Sou julle verkies om ’n aanlynbetaling te maak, onthou asseblief om julle naam en van as verwysing te gebruik. Bankbesonderhede: Rekeninghouer: Bernice Ferreira Rekeningtipe: Spaarrekening Bank: Discovery Bank Takkode: 679000 BIC/SWIFT: DISCZAJJXXX Rekeningnommer: 18192903157 Verwysing: Jou naam en van Ons kan nie wag om hierdie onvergeetlike naweek saam met julle te beleef nie.