Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

FAQs

The Wedding Website of Arnu Vorster and Bernice Ferreira
Question

Waar vind die troue plaas?

Answer

Lalula Wedding Venue, Dinokeng - Kaart is op die 'Troureëlings' blad beskikbaar.

Question

Hoe laat begin die seremonie?

Answer

Die seremonie begin Saterdag stiptelik 15:00. Gaste kan vanaf 14:30 hul sitplekke begin inneem in die kapel.

Question

Wat is die kleredrag?

Answer

Semi-formeel tot formeel.

Question

Is kinders welkom?

Answer

Ons vier hierdie dag as ’n volwasse geleentheid en vra vriendelik dat slegs die name op die uitnodiging die dag bywoon. Dankie vir julle begrip.

Question

Is daar verblyf beskikbaar?

Answer

Ja, daar is verblyf beskikbaar op die venue vir Vrydag- en Saterdagaand. Sien die 'Verblyf' blad vir meer besonderhede oor kostes, inklok- en uitkloktye.

Question

Moet ek vir albei aande bespreek?

Answer

Nee, gaste is welkom om slegs die Saterdag oor te slaap indien dit beter pas. Laat weet ons asseblief betyds.

Question

Mag ons foto’s neem?

Answer

Ja, natuurlik! Ons vra net dat julle die oomblik saam met ons geniet en respek toon tydens die seremonie.

Question

Mag ek 'n metgesel bring?

Answer

Om ons viering intiem te hou, is slegs die gaste genoem op die uitnodiging genooi. ’n 'Plus one' is net welkom indien dit spesifiek vermeld word.