Verblyf

Liewe gaste
Daar is verblyf beskikbaar vir almal op die venue vir Vrydag- en Saterdagaand.
Die koste beloop R650 per persoon, per aand. (R1 300 per persoon vir die naweek)
Dit sluit die volgende in:
Vrydag: Aandete om 19:00
Saterdag: Ontbyt om 08:30
Sondag: Ontbyt om 08:30
Die finale bedrag is asseblief betaalbaar voor 1 Junie 2026.
Dit sal vir ons besonders spesiaal wees om almal reeds van die Vrydagaand af daar te hê. Indien u egter verkies om eers Saterdag te kom, laat weet asseblief vir Bernice - 074 425 7891.
Inkloktyd: Vrydag vanaf 14:00
Uitkloktyd: Sondag om 10:30
Bankbesonderhede vir betaling:
Rekeninghouer: Bernice Ferreira
Rekeningtipe: Spaarrekening
Bank: Discovery Bank
Takkode: 679000
BIC/SWIFT: DISCZAJJXXX
Rekeningnommer: 18192903157
Verwysing: U naam en van
Stuur asseblief die bewys van betaling direk aan Bernice.
Ons kan nie wag om hierdie besondere naweek saam met julle te deel nie.