Geskenkregister
Liewe gaste
Julle teenwoordigheid op ons troudag is vir ons geskenk genoeg!❤
Indien julle wel voel dat julle iets geskenk wil gee, kan julle gerus die volgende skakel volg vir idees:
https://docs.google.com/document/d/1W47gfxWN7JMkuolOs561Lct05ftqjKfD9OSb4h2qSxw/edit?usp=sharing
Liefde
Adriaan en Willemien