Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
July 17, 2021
Bray, North West
#keyserkaskenades

Rulof & Winel

    Tuis
    Reis en verblyf
Greenery Banner

Reis en verblyf

The Wedding Website of Rulof Keyser and Winel Barnard
Ver in die ou Kalahari: Goeie goed kom nie maklik nie. Ons weet ons trou ver, maar ons belowe dit gaan die moeite werd wees. Die laaste stukkie pad van Tosca af Bray toe is growwe grondpad. Ry dus asb met 'n hoë voertuig indien moontlik. As jy enige probleem ondervind om op Bray uit te kom, kontak asb een van ons dan maak ons plan! Plek om te kiep: Bray is 'n piepklein dorpie so indien jy beplan om verblyf by 'n lodge of gastehuis te bespreek, raai ons jou aan om dit so gou moontlik te doen. Daar is ook geleentheid vir die kampers om hul tente te kom uitpak. Laat weet asb weereens een van ons indien jy hulp nodig het om slaapplek te kry. Daar is vele alternatiewe. Verblyf kan by die volgende plekke bespreek word: Tapama Lodge (chalets en kampgeriewe) - 053 937 0020 Bray Gastehuis - 082 896 0949 Kirstonia Skool Koshuis - 083 635 0766 Omliggende jagplase kan ook gekontak word vir slaapplek. Die seremonie en onthaal sal ongeveer 7km op die Paddon pad buite Bray plaasvind.

House Or Rental

Tapama Lodge

Bray, NW 8620, South Africa
 +27 53 937 0020
For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms