RSVP

Laat weet ons asb voor of op 19 Maart 2021 of jy die dag met ons sal kan deel.
Indien jy nog nie seker is wie jou metgesel gaan wees nie, moenie stres nie, laat weet ons asb dan maar net later saam wie jy gaan kom stof opskop :-)
Let wel dat indien ons nie jou RSVP ontvang nie ons sal aanneem dat jy nie die dag kan bybring nie.
Ons sien uit om die dag saam jou te deel!
Groete,
Amper Mnr en Mev Keyser