Voor of op 19 Maart 2021
14h00
Lekker gemaklike semi-formele klere. Verkieslik toe skoene en bring asb 'n warmding.
Metgeselle slegs per uitnodiging. Stuur asb jou metgesel se naam vir ons wanneer jy RSVP sodat ons dit kan opdateer aan ons kant.
Slegs per uitnodiging.
Op die plaas, Kalahari. Dis ongeveer 7km buite Bray, rigting Paddon, op linkerhand. Die plaashek sal duidelik aangedui word.
Daar sal Saterdagaand 'n kontantkroeg wees sonder kaartfasiliteite. Vrydagaand kan jy eie drank bring.