Vir die sjampanje liefhebbers.
Vir die gholf-entoesias en die lekkerste pizzas in Stellenbosch.
Vir die wynproeers.
Vir die persoon wat al die wynplase in een dag wil uittoets.
Vir ons meer aktiewe gaste.
Ons eerste date plekkie.
Een van ons gunstelling eetplekke.
Vir lekker bier en 'pub' kos.
Vir 'n lekker piekniek plekkie.
Nog 'n gunsteling.
Nog 'n fun outing vir die 'n klomp wynliefhebbers.