RSVPRSVP
Ons sal dit baie waardeer as jy voor of op 5 Maart ons laat weet of jy ons troue gaan bywoon. Ons hoop regtig om hierdie spesiale dag saam met jou te deel.
ń Nota op geskenke:
Die beste geskenk wat jy vir ons kan gee, is om saam met ons hierdie spesiale dag te vier! As jy egter ń bietjie ekstra wil bydra, sal ń klein donasie tot ons wittebrood baie waardeer word.
Onthou asseblief om julle name by die verwysing te sit, sodat ons kan dankie sê.
Stefan Marais
FNB
6262 066 1753
250655
Jukie Potgieter
FNB
6292 410 6546
250655